Tuesday 9 December 2008

Twee verjaarsdae

Megan Ferreira verjaar vandag. Baie baie geluk met jou verjaarsdag Megan! Mag Liewe Jesus jou uit jou sokkies seën. Dankie dat jy so pragtige meisiekind is en so oulike maatjie vir Odélia, Annika en Joanné. Hulle is sommer baie lief vir jou.




Baie geluk met jou verjaarsdag van gister Ilse! Ek hoop Jacques en Jayden het jou sommer baie bederf. Alles wat mooi is word jou toegewens.


No comments: