Wednesday 3 December 2008

Suid Afrikaanse Dans

Ons het Saterdag - aand 'n lekker Suid Afrikaanse dans gehou. Ek en ma Annatjie het dit gereël. Dit het heel goed afgeloop. Daar was so 11 huisgesinne.Ons het dit by Whakamaru se Playcentre gehou.

Die saal laat my baie aan Rodora Boere saal dink.



Elke huisgesin het 'n bordjie vinger happies saam gebring.



Ons het baie lekker gekuier en ook baie lekker gedans.



No comments: