Friday 19 December 2008

Piet Botha verjaar

Piet Botha van Namibië vier vandag sy 59ste verjaarsdag. Baie geluk, Piet. Mag die jaar wat voorlê baie voorspoed en seën inhou. Dink vandag aan jou.

No comments: