Thursday 4 December 2008

Oupa Pieter se Verjaarsdag partytjie

Dinsdag - aand het ons lekker partytjie gehou saam met oupa Pieter.Ons het lekker saam ge-eet en toe is dit tyd om vir Oupa te sien.


Almal staan reg om vir Oupa te help die kersie dood te blaas.



Joanne maak net seker die kersie is mooi dood.


Dankie Oupa en Ouma, die partytjie was baie lekker.



Hier is ons gesin foto's


No comments: