Tuesday 2 December 2008

55 Jaar Oud Vandag



Baie geluk met Pa se 55ste verjaarsdag. Ons glo en vertrou dat Pa nog lank vir ons gespaar sal bly. Hoop dat die jaar vol vreugde en geluk sal wees. Pa moet die dag baie geniet. Ons is lief vir Pa.
Baie geluk, my man. Ek hoop dat jy 'n baie spesiale dag gaan geniet. Ek bid jou ook Gods rykste seën toe. Lief vir jou. Annatjie

No comments: