Wednesday 12 September 2007

Verjaarsdae en 'n huweliksherdenking

Wat 'n mylpaal!!!!!!! Oupa Japie en Ouma Issie is 67 jaar getroud. Baie, baie geluk. Baie seën, gesondheid en liefde vir die jare wat voorlê. Ons is lief vir julle.


Ouma Issie is 83 jaar oud vandag. Baie geluk, Ouma. Gods rykste seën word Ma toegebid. Geniet die dag.





Isabel Hurn verjaar ook vandag. Sy is op Oupa en Ouma se 50ste huweliksherdenking gebore. Baie geluk Isabel. Kan nie glo jy is vandag al 15 jaar oud nie. Hoop jy geniet die dag. Vreugde volle jare word jou toegewens.







No comments: