Sunday 16 September 2007

Odélia en haar sussies

Annika, Joanné en Odélia



Terwyl Yolandi vir Annika aantrek, doen Diela 'n dans om te wys hoe gesond sy al is.

Net om vir almal te wys : Geen picklyn, geen casts.



Die harnas waarmee Odélia elke aand aan die been slaap.


Terwyl my sussies hulle daaglikse oefeninge doen, hoop ek om daardie bottel tee in die hande te kry.

Dankie, Mamma.


Jammer, Ouma, jy is alweer te laat. Die bottel is al klaar weer uit my mond uit. Sy het die bottel gevat en hom pragtig in haar mond gesit, maar met die kliek van die kamera, was hy alweer uit die mond uit.



Kyk, julle, ek kan alweer bollemakiesie slaan. Dit is Odélia wat alweer sò rof is. Ons almal hou maar net asem op dat sy nie gaan seerkry nie.




Met Pappa se hulp, kry ek dit mooi reg.


Annika moet ook probeer



1 comment:

Anonymous said...

Hi julle, ons is bly om te sien Odelia doen so goed. Julle moet net vir Japie se hulle moet die kamera eers fokus voordat hulle fotos neem van hulle rugy ekspedisie.
Sterkte daar. Die Visagies