Saturday 8 September 2007

Annika se Partytjie

Nou is dit tyd vir partytjie.
Yolandi het baie moeite gedoen met die versierings en pakkies.





















Een, twee, drie, blaas....
Veels geluk liewe Annika......






Almal help om persente oop te maak.







Groot werk vir die manne, hierdie speelding kort baie lug....






Odélia, Annika en Ruben speel lekker met die nuwe speelding.





Estie en Lisé het ook later die middag kom kuier



No comments: