Monday 10 September 2007

Ons huis is vol

Al is dit nou net vir die een aand, is ons huis weer vol. Vol kleinkinders en vol lewe. Daleen en Ruben slaap ook vanaand by ons. Sy werk weer môre. Annika en Joanné het ook al gekom, want Yolandi en Diela ry vroeg môre oggend Auckland toe. Ons wag nou in spanning om te hoor wat die dokters môre gaan sê.

No comments: