Wednesday 12 September 2007

Odélia

Odélia dra nie meer die cast op die arm nie. Sy slaap wel nog daarmee. Sal nog vir julle 'n foto van haar plaas. Dankie vir die gebede. Dit gaan regtig goed met haar.

No comments: