Sunday 9 September 2007

Odélia

Nuus oor Odélia. Sy moet Dinsdagoggend 11uur weer terug wees in Starship vir 'n ondersoek op die hand. Indien die hand nog baie geswel is, sal hulle moet besluit of hulle weer gaan oopmaak om die plek te spoel en of hulle nog 'n paar dae kans sal gee. Ons sal dus Dinsdag weet. Hoop dat hulle teen dan ook resultate van die toetse sal hê.



No comments: