Thursday 13 September 2007

Odélia

Ons het netnou met Japie gepraat. Dit gaan goed met Odélia. Hy sê dat die swelling op die hand besig is om af te gaan. Dit is baie goeie nuus. Dit meen dat die swelling nog van die operasie is. Hulle geniet dit om weer almal by die huis te wees.

No comments: