Friday 7 September 2007

Annika is 2 jaar oud vandag




Get free graphics at BlingyBlob.com!



Baie geluk met jou verjaarsdag, Annika. Hoop jy geniet jou partytjie môre. Ons is baie lief vir jou en is bly dat Mamma en Diela uit die hospitaal is om jou verjaarsdag saam met jou te vier. Bly so 'n pragtige dogtertjie soos jy nou is. Liefde, Oupa, Ouma, Oom Hekkie, Tannie Daleen, Ruben, Han en Zippies. O ja, en Tinky ook.

No comments: