Saturday 8 December 2012

Vier hoeke van shed

 
In elke hoek van die shed word daar iets gedoen.
 
Hoek nr. 1  Dit is die vet race.  Hier gaan nog nie veel aan nie.
 

 
Hoek nr. 2  Stoorkamer, Pump room en Power room.
 
Voor die concrete gegooi is en ...




daarna.
 



 
Hoek nr. 3   Voor die concrete gegooi is en
 



 
daarna.  Teen die staal pilare word daar 'n muur opgesit.  Agter die muur kom dan die geysers, wasmasjien vir die melkmasjiene, en ook plek vir die chemicalië.
 




Hoek nr. 4    Hierdie is die lekker hoek.  Hier kom die kombuis, kantoor en die badkamer.
 
Voor die concrete gegooi is en .......



daarna.



Vervolg ...........

No comments: