Tuesday 4 December 2012

Die shed - draaitafel

Die voorbereiding om die draaitafel op te sit, vorder ook fluks.
Hierdie regop staal pilaartjies is waarop 'n deel van die draaitafel gaan rus.  Die reinforcement staal kan ook gesien word waar die concrete gegooi moet word.
 


 
Hierdie foto wys mooi hoe die concrete klaar gegooi is en die pilaartjies stewig ingeplant is.



 
Op hierdie foto lê die gevormde staal vir die draaitafel en wag.




Vervolg..............

No comments: