Tuesday 4 December 2012

Verjaarsdag en huweliksherdenking



Baie geluk, Charl met jou 59ste verjaarsdag.  Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is inhou.  Geniet die dag en ons hoop jy word baie bederf.
Op die foto is Charl met sy vrou Alice.
 
 
 
 
Baie geluk met die herdenking van jul huweliksdag, Braam en Rochelle.  'n Toekoms gevul met die mooi van die lewe word julle toegewens.  Geniet die dag.

No comments: