Monday 17 December 2012

Kuilvoer ook gemaak

 
So tussen alles deur, moes daar ook nog kuilvoer gemaak word.
 
Nadat die gras gesny is, het die trekker met die hark ingekom en die gras in rye gehark.
 


 
Hier word die gras opgetel en in die wa gegooi.
 



 
Die trekker en wa oppad na die kuilvoergat.




Die trekker besig om die kuilvoer op te stoot en vas te trap.
 



 
Op hierdie foto kan duidelik gesien word waar die gras afgesny is vir kuilvoer en waar nie.
 



No comments: