Saturday 1 December 2012

4 Verjaarsdae en 1 huweliksherdenking

 
Baie geluk met die herdenking van jou geboortedag, Riana.  Hoop jy geniet 'n baie besonderse dag.  Mag die toekoms besaai wees met net die mooi van die lewe.
 
 

 
Vandag is ook die verjaarsdag van twee dogtertjies, Jané Strydom en Lize Coetzee.  Ook vir julle wens ons alles wat mooi is toe.  Baie geluk.
 
 
Nick van Nieuwenhuyzen verjaar ook vandag.  Baie geluk, Nick.  Net die beste word jou toegewens vir die nuwe lewensjaar.
 


Pieter en Hetta Jordaan vier vandag hul 39ste huweliksherdenking.  Baie geluk, julle.  Ons beste wense vergesel julle op die pad vorentoe.  Geniet 'n baie lekker dag en bederf mekaar.
 
 


No comments: