Tuesday 11 December 2012

Verjaarsdag en huweliksherdenking

 
Baie geluk met jou 72ste verjaarsdag, Andries.  Gods rykste seën word jou toegebid.  Geniet 'n baie besonderse dag.
 
 

 
Baie geluk met jul huweliksherdenking, Japie en Suné.  Mag die toekoms besaai wees met net die mooi van die lewe.  Geniet die dag en bederf mekaar.
 
 

No comments: