Sunday 2 December 2012

Oupa Pieter verjaar.

 
 
Baie geluk met jou verjaarsdag, Oupa Pieter.  'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens.  Ons bede is dat jy sommer nog lank vir ons gespaar sal bly.  Ons is baie lief vir jou.
 

 
Christo Kluyts verjaar ook vandag.  Baie geluk, Christo.  Ook vir jou wens ons net die mooiste toe vir die toekoms.  Geniet die dag.





No comments: