Saturday 8 December 2012

Danté verjaar en Rudolf en Therine vier hul huweliksherdenking

Baie geluk met jou 8ste verjaarsdag, Danté.  Mag al jou kinderdrome waar word.  Geniet die dag.
 
 


Baie geluk ook aan Rudolf en Therine met die herdenking van hul huweliksdag.  'n Baie mooi toekoms word julle toegewens.  Geniet die dag en bederf mekaar.
 



No comments: