Tuesday 18 December 2012

Bakkie se odometer

Vyf jaar gelede het Pieter die bakkie gekoop.  Met rukke soos verlede melkseisoen toe ons nog anderkant Tokoroa gebly het en hy amper elke dag Mangakino toe gekom het, het die kilo's vreeslik geklim.  Op die oomblik gaan dit darem nou weer stadiger, want ons bly so 2 kilo's van waar die plaas omskep word in 'n melkplaas.
 
Hy het nou die dag hierdie twee foto's geneem.
 
 


No comments: