Wednesday 5 December 2012

Die dak kappe

 
Die trok besig om die staal pilare in plek te laat sak.
 

 
Hier is die balke al opgesit.
Ek vermoed dat die trok ook hiermee gehelp het, ek was nie naby om foto te neem nie.  Daar gebeur so baie goed, dat ek heeldag daar by die site sal moet sit om alles af te neem.
 





 
 Hierdie foto is van 'n ander kant geneem.  Sebil ook besig om foto's te neem.
 
 


Net om te wys hoe die pilare in die concrete vasgebout is.


Vervolg  ...........

No comments: