Sunday 16 December 2012

En die dak is op

Dinge gebeur nou so vinnig ek kan nie meer by bly nie.
 
Fotos van hoe hulle die dak kappe en die dak opgesit het.
 
Bo van die koppie afgeneem, die hele bou site.
 
 

 
Die trok help om die kappe met 'n kryn op te sit.
 




 
Die pilare is so in die concrete vasgebout.



 
Pilare en kappe klaar aanmekaar.



 
Die dakplate is in twee sarsies opgesit.  Die een dag die eenkant en die ander dag die anderkant.


 
 
En sie daar ....... die dak is op.  Nou hoef die manne nie meer in die warm son te werk nie.
 


No comments: