Thursday 13 December 2012

Huweliksherdenking en verjaarsdag

 
 
Baie geluk met jul huweliksherdenking, Danie en Miemie.  'n Toekoms besaai met die mooi van die lewe word julle toegewens.  Geniet die dag.
Sal 'n ander foto moet kry, want Ruben is darem nou al mooi groot.
 
 


Veels geluk met jou verjaarsdag, Bennie.  Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, vrede, liefde en geluk.  Geniet die dag.




No comments: