Monday 3 December 2012

Huweliksherdenking en verjaarsdae.

 
Baie geluk ds. Willem Smith met jou verjaarsdag. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens.
 
 
Geluk ook aan Jean Erasmus met sy 9de verjaarsdag.  Hoop al jou kinderdrome word waar.
 
 
Baie geluk aan Christo en Anneline met hul huweliksherdenking.  Alles wat mooi is word julle toegewens vir die toekoms.  

No comments: