Monday 10 December 2012

Nicole en Michelle verjaar

 
Baie geluk met jul verjaarsdag, Nicole en Michelle.  Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is.  Geniet die dag.
 
Nicole, links en Michelle, regs, is hier saam met hul ouers Nico en Stienie Redelinghuys afgeneem.
Hoop julle bederf jul meisiekinders vandag baie.
 
 


Dit is vandag ook Marlene van Dalen se verjaarsdag.  Baie geluk, Marlene.  Alles wat mooi is word jou toegewens vir die toekoms.

No comments: