Thursday 18 October 2012

Verjaarsdae en Huweliksherdenking

 
Suané is vandag 'n volle 6 jaar oud.  Baie geluk Poppie.  Mag al jou kinderdrome waar word.  Hoop ek kan een van die dae weer by my vriendin kom kuier om jou weer te sien.  Geniet die dag.
 
 

 
 
Dit is vandag ook Billy en Magda se huweliksherdenking.  Ons wense vir julle is dat die toekoms besaai sal wees met rose.  Net die mooiste word julle toegewens.  Geniet die dag en bederf mekaar baie.



No comments: