Tuesday 16 October 2012

Gelukwensings

 
Baie geluk met jou verjaarsdag, Jaco.  Gods rykste seën word jou toegebid.  Geniet die dag.
 
 
 


Nico-Zach van der Merwe verjaar ook vandag.  Baie geluk ou groot seun.  Mag al jou kinderdrome waar word.
 
 
Josua en Charlene en Pierre en Nicolene vier vandag hul huweliksherdenkings.  Mag die toekoms vir julle net die mooiste inhou.  Geniet die dag en bederf mekaar.


No comments: