Thursday 18 October 2012

Conversion 3

 
Hierdie is die site om dop te hou.  Hier gaan baie veranderings plaasvind in die volgende paar weke.  Dit is die site waar die shed gebou gaan word.
 
'n Paar foto's van die grondverskuiwings masjienerie en hoe hulle besig is om die site voor te berei om te begin bou.
 
 


Hier is hulle besig om die pad na die shed te vorm en dan om die shed site voor te berei.





 Soos ek voorheen genoem het, is daar nog koeie en verse wat na omgesien moet word. Hier is Pieter en Jade, die nuwe werker besig om te help met dragtigheids ondersoek op ons koeie.




 
Om alles te kroon, het Taupo District Council besluit dit is nou die regte tyd om die gedeelte van Arataki Road wat nog nie geteer is nie, te teer. So padwerke is ook aan die orde van die dag.
 
 


En soos julle kan aflei, word dit elke dag net nog meer interessant.
 
 
VERVOLG ................


No comments: