Thursday 25 October 2012

Huweliksherdenking en verjaarsdag.

 
'n Hartlike gelukwensing met die herdenking van jul huweliksdag, Picker en Leoni.  Mag die toekoms besaai wees met rose.  Geniet die dag.
 
 



Dit is vandag ook Japie Lappies se verjaarsdag.  Baie geluk, Japie.  Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die toekoms.  Geniet 'n baie spesiale dag.

No comments: