Friday 19 October 2012

Ruben se 6de verjaarsdag partytjie

 
As Ruben sy kop op 'n ding gesit het, dan moet jy weet.  Hierdie jaar wil ek 'n KNIGHT partytjie hê.
 
Die uitnodiging was 'n Knight uitnodiging gewees.  Met die trek het ek myne iewers ingesit en nog nie gekry nie. So jammer, ek kon dit nie vir julle wys nie.
 
Hier is die verjaardag boy.
 

 
Daar moes shields gemaak word en geverf word.  Swaarde moes gekoop word vir elke knight.  Die meisiekinders was prinsesse.  So vir hulle moes daar krone wees.

 
Die gedekte tafel met bokse om, om 'n kasteel voor te stel.  Regs teen die muur is elkeen se shield en hoed.
 





Die verjaarsdag koek moes ook by die tema aanpas.
 
 


 
Hier hou hulle fees om die tafel.



 
 
Die kersies word geblaas en toe is daar in Engels en Afrikaans gesing, want daar was Engelse maatjies ook.



 
Al die knights.


 
 
Al die prinsesse.
 
 

 
Al die verjaardag maatjies by een van die kastele.  Hy het tot 'n geveg tussen die goodies en die badies uitgewerk.  Die badies het die prinsesse gevang en die goodies moes hulle weer gaan rescue.



 
Net om te wys, ek het ook 'n prinses rok.



 
Pappa help om geskenke oop te maak.



 
Die huisgesin.




Baie dankie, julle ons het lekker gekuier.
 


No comments: