Monday 22 October 2012

Padwerke vorder ook

 
Die padwerke om die pad te teer, vorder ook fluks. 
 
 

 
Hierdie trok gooi sommer so terwyl hy ry 'n lagie sand wat die skraper dan skraap en die roller op die boonste foto dan weer rol.
 
 

 
VERVOLG ...............

No comments: