Monday 8 October 2012

Gelukwensings

 
Vandag is Ouboet Francois se verjaarsdag.  Baie geluk, Francois.  'n Volle 64 jare.  Mag die toekoms alles wat mooi is inhou en mag jy nog lank vir al jou geliefdes gespaar bly.  Geniet die dag.  Wanneer kom julle kuier???????????????
 
 
 



Dit is ook Baksteen se verjaarsdag vandag.  Baie geluk, Johan.  Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe.  Geniet ook 'n baie besonderse dag.




 
André en Hettie vier vandag hul 7de huweliksherdenking.  Baie geluk.  Mag die toekoms vir julle baie rooskleurig wees.  Bederf mekaar en geniet die dag.



No comments: