Monday 1 October 2012

Huweliksherdenking en verjaarsdag.

Vandag vier Riaan en Sue hul 18de huweliksherdenking.  Baie geluk, Julle.  'n Toekoms vol van al die mooi dinge in die lewe word julle toegewens.  Geniet 'n baie besonderse dag.
 
 


Johan Mulder hier in New Zealand vier ook vandag sy verjaarsdag.  Baie geluk, Johan.  Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe.

No comments: