Tuesday 23 October 2012

Andries en Conrad verjaar vandag

Baie geluk met jou verjaarsdag, Andries.  'n Jaar vol vreugde, vrede en geluk word jou toegewens.  Geniet die dag.
 
 


 
Baie geluk ook aan jou Conrad, met jou verjaarsdag.  Ook vir jou wens ons net die beste toe vir die toekoms.  Geniet 'n baie besonderse dag.  Hoop jy word baie bederf.

No comments: