Wednesday 24 October 2012

Conversion 4

 
'n Bietjie terug op die pad van vordering.
 
Hierdie post se fotos is almal deur Pieter met sy foon geneem.  Ek het dit te laat afgelaai om in die begin op te sit.
 
Die boormasjien.
 
 


 
Voor Pieter se motorfiets, is daar 'n pyp wat geseël is.  Dit is die boorgat.





 
Die shed site vanaf 'n koppie afgeneem.  Links op die foto lê die waterkrippe.  Hou die foto's onder dop.  Hoe meer werk daar op die site gedoen word, hoe minder word die krippe.






Vervolg .............

No comments: