Thursday 4 October 2012

Jacolette vier dubbeld fees

 
Dit is vandag Jacolette en Riaan se huweliksherdenking asook Jacolette se verjaarsdag.  Baie geluk aan julle albei.  Ons wense vir julle is al die mooi in die lewe.  Geniet die dag.
 
 


Annatjie Fourie vier ook vandag haar verjaarsdag.  Vir jou wens ons ook alles wat mooi is toe.  Geniet elke oomblik van die dag.

No comments: