Friday 7 December 2007

Speeltyd by die see

Ons was so bevoorreg om baie lekker weer in die Kaap te he. Ons het dit benut en saam met Oupa Danie en Ouma Miemie in die see gaan speel.

Oppad na die strand, Ruben kan sy oe nie glo nie. Die meeste water wat hy nog gesien het.


Ruben het sy oupa lekker oefening gegee. Ons moes bontstaan, hy wou net water toe

Tot oupa was papnat

Te lekker. Ruben het die middag sommer 'n slapie van 3 ure gehad. Het die see en varslug baie geniet.




No comments: