Saturday 15 December 2007

Mangakino Christmas Parade

Ons was vandag by Mangakino se Christmas Parade.

Joanné was die gelukkige een om gou voor die parade 'n uiltjie te knip.


Mangakino se poskantoor.



Die parade het so by 11:00 begin.




Hier is die Play Centre se float.


Almal op die Play Centre se float. Hier is Annika en Odélia saam met Yolandi.


Kyk net ons twee pragtige seerowertjies.



Na die harde werk van die parade, het die meisiekinders eers ietsie gesoek om te drink. Dankie vir die lekker koeldrank Pappa.


No comments: