Wednesday 5 December 2007

Odélia Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Diela. Ons hoop daar sal nog baie jaartjies vir jou wees en dat jy net so pragtige en soet dogtertjie sal bly. En dat al jou droompies sal waar word. Ons is lief vir jou. Geniet jou daggie.




No comments: