Sunday 2 December 2007

Pa Pieter Verjaar

Ons wil net vir pa baie geluk sê met pa se verjaarsdag. Ons hoop dat pa 'n vreugde volle jaar sal hê en dat die Hemelse Vader pa sal seën.
Geniet julle vakansie, ons mis julle baie.
Liefde en groete vir almal daar.



Van die res van die familie uit New Zealand.

1 comment:

mensesondergrense said...

Baie dankie vir julle goeie wense. Mis julle ook en ons geniet die vakansie. Ek het 'n lekker verjaarsdag saam met oom Faan geniet. Baie kos en baie te drink. Lief julle almal. Pa (Ma, Daleen en Ruben.) Hoop julle geniet alles wat ons nou gaan opsit.