Sunday 9 December 2007

Odélia se partytjie

Ons het gister saam met Odélia lekker partytjie gehou. Kyk net hoe mooi het Yolandi en Marijon dit gemaak.



Elke kind het so 'n pakkie met lekker goedjies in gekry.




En hier is die verjaarsdag meisie. Net soos 'n ou prinses.




Kyk net hoe mooi lyk haar mermaid verjaarsdag koek. Yolandi en Marijon het hom gemaak. En dit was 'n roomys koek.


Wag nou Annika dit is my turn.


Al die maatjies by die partytjie.






No comments: