Saturday 8 December 2007

Gelukwensings

Dante verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons hoop jy het 'n baie lekker dag gehad en mooi geskenkies gekry.
Elsa Theron het op 27 November verjaar en die groot 50 geslaan. Baie geluk, Els. Jammer ons is laat, maar liewers laat as nooit.
Frans en Elsa was ook op 6 Desember 32 jaar getroud. Baie geluk ook met julle huweliksherdenking. Mag die jare vorentoe vol seeninge en geluk wees.
Odelia wat die 5de verjaar het en vandag haar verjaarsdagpartytjie gehou het, baie geluk, Liefding. Ons mis net die foto's????????

No comments: