Saturday 15 March 2008

Vordering van die Kombers

Ouma vorder baie goed met ons kombers. As julle 'n bietjie in die argiewe gaan kyk by die 17 Nov 2007 sal julle die verskil dadelik sien. Well done Oumatjie. Ons sien uit om hom die winter te gebruik. Sal julle op hoogte hom hoe Ouma vorder.

No comments: