Tuesday 11 March 2008

Beterskap wense


Ons verneem Oupa Pieter van der Westhuizen het die slegte nuus, dat die kanker weer terug is, ontvang. Tot dusver weet hulle nog nie watse tipe behandeling hy daarvoor sal ontvang nie. Baie sterkte Oupa. Ons is baie lief vir oupa en ons dra oupa op in ons gebede. Laat weet asseblief vir ons wat dr sê.

No comments: