Friday 14 March 2008

Dragtigheidsondersoek by Vannerlands

Donderdag - oggend was dit tyd om dragtigheidsondersoek op Vannerlands te doen. Daar was so 532 koeie om te doen. Die mense wat die dragtigheid doen kom van Ultra scan af.



Hier is die scan masjien waarop hulle kan sien of sy dragtig is of nie.


Op die volgende foto's kan 'n mense nou mooi sien hoe hulle dit doen.




No comments: