Wednesday 12 March 2008

Eerste doop in ACK Rotorua

Ons het Sondagaand die eerste baba in die Afrikaanse Christen Kerk Rotorua gedoop.


Stefaans en Lientjie het hul dogtertjie Corlene gedoop.


Op die foto is die doopfond en die kers wat die gemeente aan hulle oorhandig het.





Op die foto is Ds. Jaco Reyneke saam met die doop ouers.




Hier op die foto's word Corlene gedoop.








No comments: