Tuesday 18 March 2008

Dag se oefening

Elke dag na Johan gewerk het kom hy by die huis en dan vat hy vir Tinky om 'n bietjie te gaan hase soek.



Daar gaan die twee...


Nou begin die dinge. Johan ry op sy motorfiets en Tinky hardloop en soek hase.


Kyk net hoe moeg is Tinky na haar dag se oefening.


1 comment:

Anonymous said...

Baie dankie vir die storie oor Tinky! Ek het ook 'n hond wat Tinky genoem is, maar sy is 'n worshond! Tinky is 7 jaar oud, maar dink sy is 'n mens baba! Sy het haar uie baba bottel en 'n pram. Sy hou van dit as ek vir haar stories lees, so ek het die storie oor Tinky vat hase jaag vir haar gelees!