Thursday 6 March 2008

Johan en Sebil se nuwe werk plek

Hier is 'n paar foto's van die nuwe plaas waar ek en Johan die 1ste Junie begin werk. Die plaas is so 16 km van Tokoroa af. Dis 'n nuwe onwikkeling. Die plaas is ongeveer 420 ha groot.




Die eerste foto is waar hulle ons huis gaan bou.




Hier is die stal. Hulle het nog heelwat om te doen.





Ek het die foto geneem van bo van die koppie af waar die huis gebou gaan word.



Hier is 'n paar van die weikampe.



Hulle was besig om die twee plase langsaan te spuit met die helikopter. Dit is nou vir die onkruid.



Ek sal julle ophoogte hou hoe dit vorder.

No comments: